Meta
-
Nuwe Publikasies
Author Archives: Herman of bibledifferences.net
157 Het Jesus aan die Gevange Geeste Gepreek of Aangekondig? 1 Petrus 3:19
In 1 Petrus 3:19 vind ons ‘n belangrike verskil met verreikende gevolge tussen sommige Afrikaanse vertalings. In die 1933/53 Bybel, ook die Afrikaanse Standaard Vertaling vind ons die volgende vertaling. Let op die woord “gepreek” wat in donker gedruk is: … Continue reading
156 Jesus word “Verhoog.” Johannes 3:14-15
Ek besoek ‘n lidmaat in die hospitaal. Hy sê aan my: “Ek wil nou huistoe gaan, Dominee. Ek is klaar.” “Huistoe gaan” het ‘n dubbel betekenis. Hy wil uit die hospitaal ontslaan word en tuis gaan rus sonder die pype … Continue reading
Posted in Konteks, Vertalings Uitdagings
Leave a comment
155 Hoeksteen, Sluitsteen of Belangrikste klip? Matteus 21:42.
155 Hoeksteen, Sluitsteen of Belangrikste klip? Matteus 21:42. Taal is ‘n baie interessante studieveld. Woorde moet uitdrukking gee aan wat ons in ons gedagtes het en wat ons wil oordra. En dit is juis hier waar daar soms verwarring of … Continue reading
154 Vrug van die Lig. Efesiërs 5:9,
In Efesiërs 5 vind ons ‘n baie interessante verskil tussen die 1933/53 – Bybel en moderne Bybels. Maar dit is eers wanneer ons die dieper betekenis en toepassing van woorde bestudeer dat impak van hierdie variasie verstaan kan word. Efesiërs … Continue reading
Posted in Uncategorized
2 Comments
153 Gees van die Antichris. 1 Johannes 4:2-3
1 Johannes 4:2 – 3: Die gees van die Antichris Waarom sou dit so belangrik wees om te bely dat Jesus IN DIE VLEES gekom het? Die sinsnede in hoofletters kom in die 1933/53 – Bybel voor: “Hieraan ken julle … Continue reading
Posted in Uncategorized
Leave a comment
152 Sonder rede, Mattheus 5:22.
152 Sonder rede, Mattheus 5:22. In die 1933/53 Bybel vind ons ‘n bepaling wat nie in die latere vertalings van die Bybel voorkom nie. Let op die woorde in donker gedruk: “Maar Ek sê vir julle dat elkeen wat vir … Continue reading
Posted in Uncategorized
Leave a comment
151 “Deur die Gees” uitgelaat uit 1 Petrus 1:22.
Petrus roep sy lesers op om self verantwoordelikheid te neem vir hulle lewens in die navolging van Jesus. In hoofstuk 1 vers 22 kom twee variasies in die manuskripte voor. “As julle in gehoorsaamheid aan die waarheid julle siele DEUR … Continue reading
Posted in Uncategorized
Leave a comment
150 Wie is die belangrikste van almal? Johannes 10:29
Het Jesus in hierdie spesifieke gesprek met die Jode gesê dat die skape die belangrikste van almal is, of dat die Vader die belangrikste van almal is? In Johannes 10:26 – 30 lees ons: “Maar julle glo nie, want julle … Continue reading
Posted in Uncategorized
2 Comments
149 Sodom en Gemorra uitgelaat uit Markus 6:11?
‘n Deeglike studie van die drie sinoptiese evangelies toon duidelik dat Matteus en Lukas van Markus gebruik gemaak het in die skryf van hulle evangelies. Daarom stem die drie evangelies feitlik woord vir woord ooreen in ‘n groot gedeelte van … Continue reading
148 Leraar vir die Heidene; 2 Timoteus 1:11
Dit was gebruiklik dat die skrywer van ‘n brief homself deeglik aan sy leser sou bekendstel. Paulus stel homself ook op so ‘n wyse aan Timoteus bekend in 2 Timoteus 1:1. Maar wanneer Paulus by die kern van die boodskap … Continue reading