Author Archives: Herman of bibledifferences.net

About Herman of bibledifferences.net

The reasons for the differences between older Bibles like the King James Version and newer Bibles like the New International Version have fascinated me ever since my studies in Theology at the University of Pretoria in the seventies. I have great respect for scribes through the ages as well as Bible translators, so there must be good reasons for the differences. With more than 5600 Greek manuscripts and more than 19000 manuscripts of ancient translations to our disposal, the original autographs of the New Testament can be established without doubt. I investigate the reasons behind the differences and publish the facts in a post on my blogs www.bibledifferences.net (Afrikaans: www.bybelverskille.wordpress.com) to enable my readers to judge for themselves. Personally I love to make an informed decision based of facts. That is why I endeavor to provide that same privilege to the readers of my blogs. Since 1973 I am married to my dear wife and greatest friend, Leah Page, founder director of Act-Up Support (www.actup.co.za) a prayer ministry for families struggling with drug-, occult- and other dependencies. We are blessed with two daughters and two sons, four grand sons and two grand daughters. God is alive and omnipotent! Glory to His Name! Herman Grobler.

147 Die Muratoriaanse Kanon

Die Muratorian Fragment en ‘n vroeë kànon. Hierdie plasing is met permissive ‘n verwerking van Alisa Childers se blog. (http://www.alisachilders.com) Besoek gerus haar blog en sien eerstehands wat hierdie besondere apologeet skryf. Hier is wat sy gesê het: Waarom die … Continue reading

Posted in Kanon | Leave a comment

146 Die gees gee. Johannes 19;30

Hierdie is ‘n verwerking van ‘n artikel deur Tim Challies (www.challies.com). Somtyds raak ons gewoond aan ‘n bepaalde uitdrukking, en gebruik dit dan algemeen sonder om van die oorsprong of dieper betekenis daarvan bewus te wees. Dit is die geval … Continue reading

Posted in Konteks | Leave a comment

145 Dood of Nutteloos Jakobus 2:20

Indien ons geloof nie deur dade bevestig word nie, is ons geloof dood of of is dit nutteloos? Albei hierdie twee moontlikhede kom in die manuskripte voor. Watter een sou die oorspronklike verteenwoordig? Hierdie is ‘n uiters belangrike verskil. “Dood” … Continue reading

Posted in Eksterne Maatstawwe (Gegewens), Interne Kriteria, Intrinsieke kriteria | Leave a comment

144 Bestaan daar nog manuskripte van Q?

Hierdie is ‘n vrye vertaling van ‘n artikel wat prof. Daniel Wallace op 16 Januarie geplaas het. (https://danielbwallace.com/2013/01/16/do-manuscripts-of-q-still-exist/) Prof. Wallace skryf as volg: ‘n Algemene argument teen die bestaan van die bron Q is eenvoudig dat geen manuskripte van hierdie … Continue reading

Posted in Betroubaarheid van Teks, Eksterne Maatstawwe (Gegewens), Eusebiese Kanons | Leave a comment

143. Omdat Ek na die Vader gaan. Johannes 16:16

Die slotopmerking wat ons in die 1933/53 in Johannes 16:16 vind, ontbreek in die moderne Afrikaanse vertalings. Die woorde is in donker gedruk: “’n Klein tydjie, en julle sal My nie sien nie; en weer ‘n klein tydjie, en julle … Continue reading

Posted in Eksterne Maatstawwe (Gegewens), Interne Kriteria, Intrinsieke kriteria, Konteks | Leave a comment

142 Janus 1Johannes 3;19

Janus was ‘n Romeinse god met twee gesigte. Een wat agtertoe kyk, na die verlede, en een wat vorentoe kyk, na die toekoms. Hy was die god van die aanvang van dinge, van poorte, oorgange, tyd, deure, gange en die … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

141 Datering van Papiri.

Ek het onlangs op ‘n uitstekende artikel van prof. Larry Hurtado afgekom en deel dit graag met my lesers. Dit is my eie vry vertaling maar wie belangstel in die oorspronklike tesame met kommentare daarop, kan dit gerus lees by: … Continue reading

Posted in Papirus | Leave a comment

140 Tekens van die Begin van die Smarte. Markus 13:8

Kan jy glo dat daar op die laaste woord in ‘n sin nie minder nie as nege variasies voorkom! Dit is die geval met Markus 13:8. Maar hoe kan ons bepaal watter variasie met die oorspronklike outografie sou ooreenstem? Net … Continue reading

Posted in Eksterne Maatstawwe (Gegewens), Evaluering: maatstawwe, Interne Kriteria, Intrinsieke kriteria | Leave a comment

139 Julle wat glo in die Naam van die Seun van God

Toe ek op skool was moes ons dikwels lang hoofstukke van die swartbord afskryf. Een van die dinge wat soms gebeur het, was dat ek en van my klasmaats ‘n woord of sin twee keer neergeskryf het. Dit word dittografie … Continue reading

Posted in Betroubaarheid van Teks, Dittografie, Eksterne Maatstawwe (Gegewens), Haplografie, Interne Kriteria, Intrinsieke kriteria, Oorspronklike Outografie | Leave a comment

138 “Seun van God” of “Seun van die Mens”?

Hoe het Jesus na Homself verwys? As Seun van God, of as Seun van die mens? Jesus het ‘n man wat blindgebore was, genees. Hierdie man is later deur die Fariseërs uit die tempel geban. Toe Jesus hierdie man raakloop, … Continue reading

Posted in Eksterne Maatstawwe (Gegewens), Evaluering: maatstawwe, Interne Kriteria, Intrinsieke kriteria | Leave a comment