Category Archives: Diatessaron

36 Beskrywing van die hel afgewater?.

36: Die Hel, afgewater 5 Augustus In die 1933/53 Afrikaanse Vertaling (AOV) lees ons in Markus 9:43-44: “En as jou hand jou laat struikel, kap dit af. Dit is beter vir jou om vermink die lewe in te gaan, as … Continue reading

Posted in Diatessaron, Harmoniëring | 4 Comments

32 Jesus vermaan die Fariseërs.

Mat. 23:14. Jesus vermaan die Fariseërs. In Matteus 23 word ‘n hele aantal sake genoem waaroor Jesus die Fariseërs aanspreek. In die 1983-Vertaling kom vs. 14 egter nie voor nie. Die vraag is waarom nie? Kan dit wees dat dit … Continue reading

Posted in Diatessaron | 3 Comments

18. Geografiese en Harmonierings Veranderings

Doelbewuste veranderings In sommige gevalle is dit duidelik dat die teks doelbewus deur ‘n welmenende kopieerder verander is in ‘n poging om ‘n fout reg te stel, wat hy meen ‘n vorige kopieerder gemaak het. Dit gebeur ook wanneer die … Continue reading

Posted in Diatessaron, Harmoniëring | 9 Comments