Meta
-
Nuwe Publikasies
Category Archives: Eerste Gedrukte Griekse NT
133 Komma Johanneum in die King James Version.
Binne ‘n paar dae sal dit 500 jaar wees sedert Erasmus die eerste Griekse Nuwe Testament op 1 Maart 1516 gepubliseer het. Voor daardie tyd moes elke kopie van die Nuwe Testament met die hand gekopieer word. Erasmus se teks … Continue reading
130 Die Poliglot van Ximines (1522)
In ‘n vorige plasing het ek verwys na die Poliglot van kardinaal Ximines van Spanje. Dit is die eerste Bybel wat gedruk is met die verskillende tale langs mekaar op een bladsy. Hierdie plasing is ‘n aanpassing van Dan Graves … Continue reading
Posted in Eerste Gedrukte Griekse NT
Leave a comment
121 “Jesus’ Wife” – Fragment toe werklik ‘n Vervalsing
Jesus’ wife fragment ‘n vervalsing. In hierdie publikasie van Prof. Larry Hurtado gee hy die bewyse dat hierdie fragment wat die afgelope jare soveel opslae gemaak het, ‘n vervalsing is. Met soveel ernstige werklik toegewyde Christen geleerdes en Bybelkennesrs wat … Continue reading
113 “Volgens die orde van Melgisédek” uit Hebreërs 7:21 uitgelaat.
Waarom is “Volgens die orde van Melgisédek” uitgelaat? In die ou Afrikaanse vertaling vind ons in Hebreërs sewe vers een en twintig ‘n belangrike aanduiding dat Jesus ‘n priester geword het “volgens die orde van Melgisédek”. Die meeste moderne vertalings laat … Continue reading
110. Waarom word “deur die bloed” uit Kolossense 1:14 uitgelaat?
Kolossense 1:14 Harmoniëring met Ef. 1:7 In Kolossense 1:14 word “…deur sy bloed…” nie in moderne vertalings aangetref nie. Wat sou die rede wees dat hierdie spesifieke verwysing uitgelaat word? 1933 Ou Afrikaanse Vertaling: “…in wie ons die verlossing het … Continue reading
56 Klere was of Gebooie doen?
56. Klere was of Gebooie doen? Op 22:14. Wat is die voorwaarde in Op.22:14? Is dit: “Salig is die wat die gebooie doen” of: “wat hul klere gewas het”? Die verhouding tussen genade en dade is een van die kern … Continue reading
51. Drie-Eenheids teks. 1Johannes 5:7-8
51. Johannese Komma, 1Joh.5:7-8 Ons het seker al almal stories gehoor van die muis wat vir die olifant sy hulp aangebied het. Het God nodig dat ons Hom meer duidelik definieer as wat Hy self nodig geag het? 1Johannes 5:7-8 … Continue reading
23.4 Bisantynse Tekstipe
23.4. Bisantynse Tekstipe. Die Bisantynse tekstipe is gebaseer op die harmoniëring wat Lucianus van Antiogië ongeveer 310 nC. voorberei het. Hy en sy helpers het doelbewus die elemente van die verskillende vroeër tekstipes gekombineer. Die Griekse Ortodokse Kerk het ‘n … Continue reading
41. 1Johannes2:23 Wie die Seun erken…
1Joh.2:23 …wie die Seun erken, erken ook die Vader. Toe ek nog ‘n seun was, staan ek eendag en kyk terwyl my pa ploeg. Agter die ploeg stap twee van ‘n plaaswerker se seuns in die ploegvoor agterna. Die jongste, … Continue reading
37 Vergifnis. Markus 11:26
Markus 11:26 Vergifnis 2011-08-11 Mk.11:26 volgens die 1933/53 Vertaling (AOV): “Maar as julle nie vergewe nie, sal julle Vader wat in die hemele is, ook julle oortredinge nie vergewe nie.“ Hier is weereens ‘n volledige teksvers wat nie in die … Continue reading