Category Archives: Eerste Gedrukte Griekse NT

30 Soek die Here, ten spyte van.

 Soek die Here, ten spyte van watter foute mense ookal gemaak het. Dit kan ‘n skok wees wanneer ek as mens bewus word van die foute en tekortkominge in die bundel wat ek leer liefkry het as die Bybel, die … Continue reading

Posted in Desiderius Erasmus, Eerste Gedrukte Griekse NT, Hantering van Verskille, Ontstaan van NT | 6 Comments

22 Die Eerste Gedrukte Griekse NT.

Die gedrukte Griekse Teks. Een van die belangrikste ontwikkelinge om die Nuwe Testament in die gewone gebruikte tale van Europa beskikbaar te stel, was die druk van ‘n Griekse Nuwe Testament. Na die uitvinding van die boekdrukkuns deur Johannes Gutenberg … Continue reading

Posted in Bisantynse Tekstipe, Desiderius Erasmus, Eerste Gedrukte Griekse NT, Meerderheidsteks, Minuskule, Textus Receptus | 12 Comments

19 Harmoniëring met OT en binne Evangelies

Harmoniërings veranderings 2. Lucianus van Antiogië het in ongeveer 310 n.C. ook probeer om die evangelies te “verbeter”. Hy het weereens al die tekste aan hom bekend, doelbewus met mekaar probeer harmonieer. Hy het wel die vier evangelies afsonderlik behou, … Continue reading

Posted in Bisantynse Tekstipe, Eerste Gedrukte Griekse NT, Harmoniëring, Septuagint, Textus Receptus | 7 Comments