Meta
-
Nuwe Publikasies
Category Archives: Inspirasie deur Heilige Gees
110. Waarom word “deur die bloed” uit Kolossense 1:14 uitgelaat?
Kolossense 1:14 Harmoniëring met Ef. 1:7 In Kolossense 1:14 word “…deur sy bloed…” nie in moderne vertalings aangetref nie. Wat sou die rede wees dat hierdie spesifieke verwysing uitgelaat word? 1933 Ou Afrikaanse Vertaling: “…in wie ons die verlossing het … Continue reading
76 Nuwe Nuwe Testament?
Ek het van hierdie skokkende nuwe publikasie kennis geneem op Prof. Dan Wallace se blog. Ek plaas sy kommentaar daarop hieronder. A New New Testament: Are You Serious? Posted by Daniel B. Wallace on 17 March 2013 in Contemporary Issues, Early Christianity, New Testament Studies,Theology Just released from the … Continue reading
Posted in Apokriewe, Inspirasie deur Heilige Gees, Kanon
1 Comment
70 Vyf Mites
70 Five More Myths about Bible Translations and the Transmission of the Text Posted by Daniel B. Wallace on 28 December 2012 in Bible Translation, Contemporary Issues, Early Christianity, New Testament Studies, Textual Criticsim There’s an old Italian proverb that warns translators about jumping in to the task: “Traduttori? Traditori!” Translation: … Continue reading
69 Vyftien mites
69 Vyftien mites aangaande Bybelvertaling ‘n Vrye vertaling van ‘n publikasie deur Daniel B. Wallace op 8 Oktober 2012 in Bible Translation Let daarop dat ek telkens my eie toepassing vir die Afrikaanse situasie met betrekking tot die 1933/53 Ou Afrikaanse Bybel teenoor die 1983 … Continue reading
67 Moord op die Betlehem Kindertjies. Mat.2:18
Moord op die Betlehem Kindertjies Mat.2:18 Met Jesus se geboorte en kort daarna het skokkende dinge op aarde gebeur. Satan wou verhoed dat Jesus opgroei en die verlossing aan die mensdom bring soos wat reeds voor die skepping deur God … Continue reading
55 Oop of Geslote Kànon.
Oop of Geslote Kànon. Die hele kwessie van die kànon kom telkens na vore in die beoordeling van variasies in manuskripte. Daarom plaas ek hier ‘n aantal vrae wat daaroor ontstaan het, tesame met my antwoord daarop. Onder “kànon” verstaan … Continue reading
54. Die vrou in Owerspel betrap. (Joh.7:53-8:11)
Die vrou in Owerspel betrap. (Joh.7:53-8:11) Soos in feitlik alle moderne vertalings kom daar ook in die Nuwe Afrikaanse Bybel ‘n nota onder aan die bladsy voor: “Volgens die gebruikte grondteks is 7:53 – 8:11 eers later ingevoeg.” Wat is … Continue reading
Posted in Diatessaron, Glos, Inspirasie deur Heilige Gees, Kanon
Tagged Vrou in Owerspel betrap
3 Comments
52. ‘n Intrinsieke Studie
‘n Intrinsieke Studie Insigte aangaande Matteus 28:19 deur Dan Phillips. Hierdie week plaas ek ‘n interessante studie deur Dan Phillips van Pyromaniacs. Met sy toestemming het ek dit vry vertaal. Selfs al is jy nie in die Grieks of taalkunde … Continue reading
9. Die Kanon.
Die bepaling van die kanon Onder “Kanon” verstaan ons die geskrifte wat as riglyn of meetstok vir ons geestelike lewe aanvaar kan word. In die Nuwe Testament is dit die 27 boeke wat in ons Bybels opgeneem is. Die eerste lesers, kopieerders … Continue reading
8. Die eerste eeu in oënskou.
Die eerste eeu in oënskou: Ons weet nie presies wanneer Jesus gebore is nie. In die jaar 525 het Pous Johannes 1 vir Dionysius Exiguus, ‘n Russiese monnik gevra om die datums vir die paasfeeste vir die volgende 100 jaar … Continue reading