Category Archives: Inspirasie deur Heilige Gees

7. Die ontstaan van die Nuwe Testament; Inspirasie deur die Heilige Gees.

Die ontstaan van die Nuwe Testament. Die Nuwe Testament het ‘n baie besondere ontstaansgeskiedenis. Alleenlik in Openbaring vind ons ‘n opdrag van God om iets in die Nuwe Testament neer te skryf. Nêrens elders is daar enige aanduiding van die … Continue reading

Posted in Inspirasie deur Heilige Gees, Ontstaan van NT | 16 Comments