Category Archives: Kerkvaders

128 Bronteks

128 Bronteks. Hieronder volg ‘n uittreksel van my boek oor die redes vir die verskille tussen ouer vertalings van die Bybel soos die “King James Version” en die 1933/53 “Die Bybel”, teenoor moderne vertalings soos die 1983 “Die Bybel, Nuwe Vertaling” asook … Continue reading

Posted in Antieke Vertalings, Desiderius Erasmus, Kerkvaders, Oorspronklike Outografie, Textus Receptus, United Bible Societies Teks | 2 Comments

97 Irenaeus se Nuwe Testament

Julle moet jul vyande liefhê. Irenaeus (±135 – 202 n.C.) was ‘n student van Polikarpos wat weer deur Johannes die Apostel self onderrig is. Hierdie besondere man was in sy latere jare die tweede biskop van Lugdunum (Lyons) in Gallië … Continue reading

Posted in Antieke Vertalings, Harmoniëring, Kerkvaders | 2 Comments

80 Genade uit Lukas uitvertaal?

Genade uit Lukas uitvertaal? In Lukas 9:53-56 vind ons ‘n insident waar dit lyk of die moderne vertalings die genade uit die Bybel uitvertaal het. Wanneer hierdie weergawe egter so algemeen in moderne vertalings voorkom, noodsaak dit ons om deeglik … Continue reading

Posted in Betroubaarheid van Teks, Interne Kriteria, Intrinsieke kriteria, Kerkvaders | Leave a comment

64 Jesus se vlees en bene? Ef.5;30

Is Kerklidmate Jesus se vlees en bene? Ef.5;30 In Efesiërs 5:21-32 hanteer Paulus die verhouding in die huwelik en vergelyk dit met die verhouding tussen Christus en sy kerk. In ouer vertalings soos die 1933/53 Ou Afrikaanse Bybel lees vers … Continue reading

Posted in Eksterne Maatstawwe (Gegewens), Interne Kriteria, Intrinsieke kriteria, Kerkvaders, Verskille: Uitbreiding van die teks | 1 Comment

25. Antieke Vertalings en die Kerkvaders.

Antieke Vertalings en Kerkvaders. Baie van die eerste Christene was nie Grieke nie, of het nie ‘n voldoende kennis van Grieks gehad nie. Gevolglik is die dokumente van die Nuwe Testament gedurende die tweede en derde eeue vertaal in tale … Continue reading

Posted in Antieke Vertalings, Kerkvaders | 14 Comments