Category Archives: Konteks

116 Openbaring 8:13 Was dit ’n “Engel” of ’n “arend” wat die aankondiging doen?

In Openbaring 8:13 het ons ‘n belangrike variasie wat ernstige ondersoek regverdig. Was dit ‘n engel, of ‘n arend wat wat Johannes sien vlieg het en die aankondiging gemaak het dat die volgende drie basuine geblaas moet word? AOV: “En … Continue reading

Posted in Aleksandrynse Tekstipe, Konteks | Leave a comment

114 Het Jesus gesê dat Hy in die “dinge” of in die “huis” van sy Vader moes wees?

In Lukas 2:49 het ons ‘n baie interessante situasie. Die verskillende vertalings maak dit duidelik dat hier twee verskillende vertalingsmoontlikhede is. “Het u nie geweet dat ek in die dinge van my Vader moet wees nie?” of: “het julle nie … Continue reading

Posted in Direkte Vertaling, Intrinsieke kriteria, Konteks | Leave a comment

113 “Volgens die orde van Melgisédek” uit Hebreërs 7:21 uitgelaat.

Waarom is “Volgens die orde van Melgisédek” uitgelaat? In die ou Afrikaanse vertaling vind ons in Hebreërs sewe vers een en twintig ‘n belangrike aanduiding dat Jesus ‘n priester geword het “volgens die orde van Melgisédek”. Die meeste moderne vertalings laat … Continue reading

Posted in Eerste Gedrukte Griekse NT, Eksterne Maatstawwe (Gegewens), Evaluering: maatstawwe, Harmoniëring, Interne Kriteria, Intrinsieke kriteria, Konteks | 1 Comment

112. My liggaam oorgee om verbrand te word, of om oor te roem? (1Kor.13:3)

‘n Bybelvers wat uit my kinderjare my gefasineer het, was 1 Korintiërs 13:3. Die voorafgaande twee verse noem duidelik hoë mylpale wat in die geloofslewe bereik kon word. Om ‘n engeletaal te kan praat, of te profeteer, of kennis en … Continue reading

Posted in Eksterne Maatstawwe (Gegewens), Intrinsieke kriteria, Konteks, United Bible Societies Teks | Leave a comment

111. Moet ons ons van moeilike mense onttrek? 1Tim. 6:5

Volgens die 1933 – Vertaling (OAV) van die Bybel gee Paulus die direkte raad aan Timoteus om hom van moeilike mense te onttrek. (1Tim. 6:5) Die moderne vertalings laat hierdie opdrag egter uit. Waarom sou dit wees? OAV 1Tim. 6:3-5:” … Continue reading

Posted in Konteks, Verskille: Beoordelingsfoute | Leave a comment

109 Andreas in die Evangelie van Johannes

Ek was baie geseënd met die lees van hierdie plasing op Phillip Lang se blog “Reading Acts” (http://readingacts.wordpress.com/) Daarom plaas ek dit hier en bid dat dit ook vir my lesers van geestelike seën sal wees. The Gospel of John … Continue reading

Posted in Konteks | Leave a comment

108 Die hewige stryery tussen die Fariseërs en die Sadduseërs. Hand 23:9

In Handelinge 23:1 – 10 vertel Lukas van die keer toe Paulus voor die Joodse Raad verskyn het, en rusie tussen hulle laat ontstaan het. In vers agt noem Lukas drie sake waaroor die Fariseërs en die Sadduseërs verskil het. … Continue reading

Posted in Glos, Harmoniëring, Konteks | Leave a comment

106 Het God die nasies uit een bloed of uit een mens geskep? (Handelinge 17:26)

Soms vind ons verskille wat moontlik ‘n grondbeginsel van die geloof kan aanraak. Het God al die nasies uit een bloed, of uit een mens geskep? Ons moet elke verskil met erns benader sodat ons by die wese van die … Continue reading

Posted in Direkte Vertaling, Konteks | Leave a comment

105. Was Paulus ‘n babatjie, of vriendelik/sag by die Tessalonisense? 1Tes. 2:7

105. Babatjies of vriendelik/sag? 1Thes. 2:7 In 1 Tessalonisense 2:7 vind ons ‘n besondere variasie wat deur net een letter veroorsaak is. En boonop het beide variasies grammatikaal ewe sterk moontlikhede. Ons kyk na enkele vertalings: 1933/53 – Ou Afrikaanse … Continue reading

Posted in Aleksandrynse Tekstipe, Antieke Vertalings, Konteks | Leave a comment

104. Man en Vrou in die Samelewing. Leiding deur Paulus.

Man en Vrou as Christene in die Samelewing. Na aanleiding van die plasing oor die vraag of ‘n vrou gered word deur kinders te baar, het ek twee kosbare besprekings oor Paulus se hantering van man en vrou in 1 … Continue reading

Posted in Konteks | Leave a comment