Category Archives: Papirus

141 Datering van Papiri.

Ek het onlangs op ‘n uitstekende artikel van prof. Larry Hurtado afgekom en deel dit graag met my lesers. Dit is my eie vry vertaling maar wie belangstel in die oorspronklike tesame met kommentare daarop, kan dit gerus lees by: … Continue reading

Posted in Papirus | Leave a comment

96 Die Jesus se Vrou Vervalsing

96 Die Jesus se Vrou Vervalsing. Ter wille van die wye belangstelling en wye dekking wat die sogenaamde Jesus se Vrou – Fragment geniet het, plaas ek hierdie artikel wat in die New York Times verskyn het. Dit is verblydend … Continue reading

Posted in Antieke Vertalings, Eksterne Maatstawwe (Gegewens), Papirus | Leave a comment

83. Sal ons die oorspronklike manuskripte van die NT kan identifiseer?

Ek plaas ‘n baie interessante artikel wat die Nuwe Testament Manuskrip kenner, Dan Wallace op 13 September 2007 op die blog Parchment and Pen Blog geplaas het.Hierin verduidelik hy o.a. watter kriteria paleontoloë gebruik om die ouderdom van ‘n manuskrip … Continue reading

Posted in Antieke Vertalings, Interne Kriteria, Papirus | 6 Comments

78 Ons oudste getuienis van die Nuwe Testament, Papirus 52

 Rylands Library Papyrus P52 Tim Challies 03/21/13 7 Ek plaas hierdie uitstekende artikel oor die oudste getuienis van die Nuwe Testament, Papirus 52 vanaf Tim Challies se blog (www.challies.com ) Nie alleen gee hy ‘n uitstekende beskrywing van hierdie fragment … Continue reading

Posted in Ontstaan van NT, Oorspronklike Outografie, Papirus | Leave a comment

24. Griekse Manuskripte

Belangrike Griekse Getuienisse van die Nuwe Testament Grieks was die lingua franka in die Romeinse wêreld in die tyd van Jesus. Die Septuagint, die Griekse vertaling van die Ou Testament wat van ±250-132 v.C. gemaak is en algemeen gedurende die … Continue reading

Posted in Minuskule, Palimpses, Papirus, Perkament, Uncategorized, Unsiale, Voorleesbundels | 8 Comments

10. Duplisering van Manuskripte.

Duplisering van Geskrifte. 1) Skryfmateriaal. Perkament, wat van dierevelle gemaak is, is reeds so lank terug as 2600vC. in Egipte tydens die vierde Dinastie gebruik. Papirus het egter die meer algemene skryfmateriaal geword. Teen ongeveer 200vC. is die uitvoer van … Continue reading

Posted in Kodeks, Minuskule, Palimpses, Papirus, Perkament, Unsiale | 13 Comments