Category Archives: Punktuasie

29 Punktuasie

Unieke Vertalings Uitdagings: Punktuasie. Ek deel ‘n storietjie uit my kinderdae. Moontlik ken u dit ook. Dit gaan oor ou oom Piet wat self die grafsteen vir sy vrou se graf uit sandsteen gekap en bewoord het. Omdat Hollands “goed … Continue reading

Posted in Punktuasie, Vertalings Uitdagings | Leave a comment

11. Minuskul Manuskripte.

Minuskel Manuskripte Aan die begin van die negende eeu is ‘n lopende skrif, vergelykbaar met ons klein letters ontwikkel. Dit word minuskules genoem. Weereens moet ons daarop let dat geen kombinasie van hoofletters en kleinletters ooit in die Griekse manuskripte … Continue reading

Posted in Minuskule, Oorspronklike Outografie, Punktuasie, Voorleesbundels | 8 Comments