Meta
-
Nuwe Publikasies
Category Archives: Seseriese Tekstipe
23.2 Sesarea-tekstipe
23;2. Die Sesarea-tekstipe (Caesarean text type). Hierdie tekstipe het moontlik in Egipte ontstaan en is deur Origenes na Sesarea gebring. Van daar is dit na Jerusalem, en toe na die Armeniane wat op daardie vroeë stadium ‘n kolonie in Jerusalem gehad … Continue reading
Posted in Seseriese Tekstipe
Leave a comment
23. Tekstipes.
23. Die oorsprong van Tekstipes. Dit is algemeen bekend dat die woord “Bybel” afgelei is van “biblia” wat boeke of biblioteek beteken. Die Bybel is inderdaad ‘n versameling van boeke. Soms besef ons nie dat elkeen van hierdie boeke ‘n … Continue reading