Category Archives: Sinaïtikus

23.1 Aleksandrynse Tekstipe

23;1 Die Aleksandrynse Tekstipe. Hierdie tekstipe het in die omgewing van Aleksandrië in Noord Afrika ontstaan. Dit word baie wyd aanvaar dat die Aleksandrynse Tekstipe ‘n baie ou vorm van die teks in al die belangrike punte verteenwoordig. Dit was … Continue reading

Posted in Aleksandrynse Tekstipe, Sinaïtikus, United Bible Societies Teks | Leave a comment

14.1 Sinaitikus; Regstelling Joh.21:24-25

14.1 Sinaitikus; Regstelling Wat doen mens wanneer jy ontdek dat ‘n ander manuskrip nog ‘n verdere laaste vers het wat nie voorkom in die bronmanuskrip wat jy so pas gekopieer het nie. Eercer as om ‘n onvolledige werk af te … Continue reading

Posted in Betroubaarheid van Teks, Kodeks, Oorspronklike Outografie, Sinaïtikus, Verskille: Verkeerd sien | 6 Comments

41. 1Johannes2:23 Wie die Seun erken…

1Joh.2:23 …wie die Seun erken, erken ook die Vader. Toe ek nog ‘n seun was, staan ek eendag en kyk terwyl my pa ploeg. Agter die ploeg stap twee van ‘n plaaswerker se seuns in die ploegvoor agterna. Die jongste, … Continue reading

Posted in Desiderius Erasmus, Eerste Gedrukte Griekse NT, Haplografie, Sinaïtikus | 8 Comments