Category Archives: Unsiale

136 Seun of donkie of skaap in die put, Lukas 14:5

Lukas vertel van die keer toe Jesus die man wat aan watersug gely het, op die Sabbat genees het. Jesus het Homself verdedig deur die Fariseërs te vra wie van hulle nie in ‘n noodgeval op die Sabbat iets uit … Continue reading

Posted in Diatessaron, Eksterne Maatstawwe (Gegewens), Evaluering: maatstawwe, Interne Kriteria, Intrinsieke kriteria, Minuskule, Unsiale | Leave a comment

66 Lukas se Unieke Skryfstyl Hand. 28:29

66 Handelinge 28:29 In die ouer vertalings van die Bybel, wat die Textus Receptus as bronteks vir die Nuwe Testament gebruik het, soos die 1933/53 Ou Afrikaanse Bybel en die King James Version kom Handelinge 28: 29 voor. AOV: “En … Continue reading

Posted in Desiderius Erasmus, Eksterne Maatstawwe (Gegewens), Textus Receptus, United Bible Societies Teks, Unsiale | Leave a comment

24. Griekse Manuskripte

Belangrike Griekse Getuienisse van die Nuwe Testament Grieks was die lingua franka in die Romeinse wêreld in die tyd van Jesus. Die Septuagint, die Griekse vertaling van die Ou Testament wat van ±250-132 v.C. gemaak is en algemeen gedurende die … Continue reading

Posted in Minuskule, Palimpses, Papirus, Perkament, Uncategorized, Unsiale, Voorleesbundels | 8 Comments

10. Duplisering van Manuskripte.

Duplisering van Geskrifte. 1) Skryfmateriaal. Perkament, wat van dierevelle gemaak is, is reeds so lank terug as 2600vC. in Egipte tydens die vierde Dinastie gebruik. Papirus het egter die meer algemene skryfmateriaal geword. Teen ongeveer 200vC. is die uitvoer van … Continue reading

Posted in Kodeks, Minuskule, Palimpses, Papirus, Perkament, Unsiale | 13 Comments