Category Archives: Verstaanbaarheid van Vertalings

46. Die Engelekoor (Lukas 2:14)

Wanneer ‘n enkele letter ‘n verskil maak! (Luk 2:14) Het die engele ‘n drieledige vrede aangekondig? (eudokia Selfstandige naamwoord, bywoordelik gebruik.) Eer aan God in die hoogste Hemel Vrede op aarde By mense: ‘n welbehae. Of was dit  tweeledig? (eudokias … Continue reading

Posted in Eksterne Maatstawwe (Gegewens), Interne Kriteria, Intrinsieke kriteria, Verstaanbaarheid van Vertalings | 4 Comments