Category Archives: Verwagte Uitbreiding

102 Sal God ons in die openbaar vergeld? Matteus 6:4

102. Verwagte byvoeging Mat.6,4,6,18 Een van die interessante variasies wat soms voorkom, is wanneer een groep manuskripte ‘n bepaalde weergawe bevat terwyl die ander groep manuskripte die verwagte uitbreiding bevat op een aspek van die korter weergawe. As voorbeeld kyk … Continue reading

Posted in Antieke Vertalings, Eksterne Maatstawwe (Gegewens), Evaluering: maatstawwe, Intrinsieke kriteria, Verwagte Uitbreiding | Leave a comment

20 Byvoeg van Verwagte Uitbreidings

3. Byvoegings van verwagte uitbreidings. Kopieerders het soms probeer om frases wat onvolledig gelyk het, aan te vul en af te rond. Voorbeelde: In Mat.9:13, haal Matteus Jesus se woorde aan: “Ek het nie gekom om mense te roep wat … Continue reading

Posted in Verskille: Beoordelingsfoute, Verwagte Uitbreiding | 4 Comments