Category Archives: Westerse Tekstipe

23.3 Westerse Tekstipe

23.3. Die Westerse Tekstipe. Hierdie tekstipe word beskou as “…an undisciplined ‘wild’ growth of manuscript tradition and translational activity.” (B.M.Metzger, The Text of the New Testament, p.213). Hierdie kopieë het wyd versprei, nie alleen in Noord Afrika, Italië en Frankryk … Continue reading

Posted in Diatessaron, Westerse Tekstipe | Leave a comment

23. Tekstipes.

23. Die oorsprong van Tekstipes. Dit is algemeen bekend dat die woord “Bybel” afgelei is van “biblia” wat boeke of biblioteek beteken. Die Bybel is inderdaad ‘n versameling van boeke. Soms besef ons nie dat elkeen van hierdie boeke ‘n … Continue reading

Posted in Aleksandrynse Tekstipe, Bisantynse Tekstipe, Kodeks, Seseriese Tekstipe, Westerse Tekstipe | 6 Comments