Tag Archives: Vertaling met vooropgestelde doel

4. Vooropgestelde Doel

4. Vertalings met ‘n vooropgestelde doel. Heelwat vertalings kom tans op die mark om ‘n spesifieke behoefte te vervul. Voorbeelde is vertalings in eenvoudige, ongekompliseerde taal, spesifiek gerig op jong lesers of tweede taal lesers of studiebybels. Voorbeelde hiervan in … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged | 3 Comments