Category Archives: Meerderheidsteks

77 Klere verdeel, Mat.27:35

Klere verdeel Mat. 27:35 In Psalm 22:19 lees ons: “Hulle verdeel my klere onder mekaar en werp die lot oor my gewaad.” (OAV) Hierdie vers word vervul wanneer die soldate die lot werp oor wie Jesus se onderkleed sou ontvang, … Continue reading

Posted in Meerderheidsteks, Textus Receptus | Leave a comment

22 Die Eerste Gedrukte Griekse NT.

Die gedrukte Griekse Teks. Een van die belangrikste ontwikkelinge om die Nuwe Testament in die gewone gebruikte tale van Europa beskikbaar te stel, was die druk van ‘n Griekse Nuwe Testament. Na die uitvinding van die boekdrukkuns deur Johannes Gutenberg … Continue reading

Posted in Bisantynse Tekstipe, Desiderius Erasmus, Eerste Gedrukte Griekse NT, Meerderheidsteks, Minuskule, Textus Receptus | 12 Comments