Category Archives: Palimpses

132 Nuwe Manuskripte in Athene ontdek.

‘n Vrye vertaling van ‘n artikel van die “Center for the Study of New Testament Manuscript’s” (CSNTM) Die personeel van die CSNTM het ten minste sewentien Nuwe Testament manuskripte in die Nasionale Biblioteek van Griekeland in Athene ontdek. Met “ontdek” … Continue reading

Posted in Minuskule, Palimpses, Perkament | 1 Comment

24. Griekse Manuskripte

Belangrike Griekse Getuienisse van die Nuwe Testament Grieks was die lingua franka in die Romeinse wêreld in die tyd van Jesus. Die Septuagint, die Griekse vertaling van die Ou Testament wat van ±250-132 v.C. gemaak is en algemeen gedurende die … Continue reading

Posted in Minuskule, Palimpses, Papirus, Perkament, Uncategorized, Unsiale, Voorleesbundels | 8 Comments

10. Duplisering van Manuskripte.

Duplisering van Geskrifte. 1) Skryfmateriaal. Perkament, wat van dierevelle gemaak is, is reeds so lank terug as 2600vC. in Egipte tydens die vierde Dinastie gebruik. Papirus het egter die meer algemene skryfmateriaal geword. Teen ongeveer 200vC. is die uitvoer van … Continue reading

Posted in Kodeks, Minuskule, Palimpses, Papirus, Perkament, Unsiale | 13 Comments