Category Archives: Verskille: Verkeerd sien

135 Die Nut van “om te Roem”; 2 Korintiërs 12;1

In 2 Korintiërs twaalf vers een word die Bybelvertaler gekonfronteer met variasies wat veroorsaak word deur ‘n klein verskilletjie in die Grieks. Dit kan óf “dei” = moet/behoort, wees; óf “de” = en; óf “dy” = daarom/in werklikheid; of selfs … Continue reading

Posted in Betroubaarheid van Teks, Eksterne Maatstawwe (Gegewens), Interne Kriteria, Intrinsieke kriteria, Oorspronklike Outografie, Verskille: Geheue, Verskille: Verkeerd sien | Leave a comment

14.1 Sinaitikus; Regstelling Joh.21:24-25

14.1 Sinaitikus; Regstelling Wat doen mens wanneer jy ontdek dat ‘n ander manuskrip nog ‘n verdere laaste vers het wat nie voorkom in die bronmanuskrip wat jy so pas gekopieer het nie. Eercer as om ‘n onvolledige werk af te … Continue reading

Posted in Betroubaarheid van Teks, Kodeks, Oorspronklike Outografie, Sinaïtikus, Verskille: Verkeerd sien | 6 Comments

14. Oorsake vir Verskille.

Die Oorsake vir Variasies. Met groot sorg, moeite en harde werk is elke kopie gemaak. Die kopieerder het daarna gestreef om sy kopie foutloos te maak. Omdat kopieerders vroeg reeds agtergekom het dat daar variasies in afskrifte van die Nuwe … Continue reading

Posted in Verskille: Verkeerd sien | 10 Comments