Category Archives: Uncategorized

151 “Deur die Gees” uitgelaat uit 1 Petrus 1:22.

Petrus roep sy lesers op om self verantwoordelikheid te neem vir hulle lewens in die navolging van Jesus. In hoofstuk 1 vers 22 kom twee variasies in die manuskripte voor. “As julle in gehoorsaamheid aan die waarheid julle siele DEUR … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

150 Wie is die belangrikste van almal? Johannes 10:29

Het Jesus in hierdie spesifieke gesprek met die Jode gesê dat die skape die belangrikste van almal is, of dat die Vader die belangrikste van almal is? In Johannes 10:26 – 30 lees ons: “Maar julle glo nie, want julle … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments

142 Janus 1Johannes 3;19

Janus was ‘n Romeinse god met twee gesigte. Een wat agtertoe kyk, na die verlede, en een wat vorentoe kyk, na die toekoms. Hy was die god van die aanvang van dinge, van poorte, oorgange, tyd, deure, gange en die … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

127 Hoe om twyfelendes te hanteer. Judas vs. 22 – 23.

In Judas verse 22 tot 23 het ons met ‘n interessante situasie te doen waarop geen klinkklare antwoord moontlik is nie. En wanneer ons dit in die Bybels lees, sien ons nie noodwendig die implikasies van die verskillende vertalings raak … Continue reading

Posted in Uncategorized | 4 Comments

126 Vars inligting oor Nuwe Testament Manuskripte

Vir elkeen wat erns maak met die manuskripte van die Nuwe Testament en geïnteresseerd is in die basis waarop variasies van die Nuwe Testament rus, is die werk wat professor Dan Wallace en sy span tans in Griekeland doen, van … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

107. Waarom mense God so maklik verwerp met die geringste twyfel by ‘n Christen.

Waarom mense so maklik God se bestaan en Jesus se opstanding met 100% sekerheid verwerp wanneer daar die geringste twyfel by ‘n gelowige bestaan. Maar so baie dinge word 100% aanvaar met die geringste bewyse! William Lane Craig deel ‘n … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

62. Nieu-Seeland en Genesis 1-3.

Nieu-Seeland en Genesis 1. Die insigte, interpretasies aanbieding en toepassing van die feite soos weerspieël in hierdie dokument is volledig my eie en ek neem volle verantwoordelikheid daarvoor. Konflik tussen die Bybel en die wetenskap: Mense voel soms verward deur ‘n … Continue reading

Posted in Uncategorized | 10 Comments

61. Psalm 7:13-14:

61. Psalm 7:13-14: In die film “Up in the air” hoor Ryan Bingham, die hoofkarakter, ‘n lugwaardin aan hom vra: “would you like the cancer?” Hy skrik hom buite weste, en eers met die derde probeerslag verstaan hy wat sy … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments

Welkom! Begin hier.

Ek is bly om my boek oor die agtergrond vir die ontstaan van die Nuwe Testamnet en die redes vir die verskille bekend te maak. Ek hanteer ook meer as 100 verskille tussen die 1933/53 – Vertaling, en moderne vertalings. Soos … Continue reading

Posted in Uncategorized | 3 Comments

47. Die Maagdelike Geboorte.

47. Hoeveel Maagdelike Geboortes was daar in die Geskiedenis? Mat. 1:23: Kyk, die maagd sal swanger word en ‘n seun baar, en hulle sal Hom Immánuel noem, dit is, as dit vertaal word: God met ons. (AOV) Jes. 7:14 Daarom … Continue reading

Posted in Septuagint, Uncategorized | 1 Comment