Category Archives: Betroubaarheid van Teks

155 Hoeksteen, Sluitsteen of Belangrikste klip? Matteus 21:42.

155 Hoeksteen, Sluitsteen of Belangrikste klip? Matteus 21:42. Taal is ‘n baie interessante studieveld. Woorde moet uitdrukking gee aan wat ons in ons gedagtes het en wat ons wil oordra. En dit is juis hier waar daar soms verwarring of … Continue reading

Posted in Betroubaarheid van Teks, Dinamies Ekwivalente Vertaling, Direkte Vertaling, Intrinsieke kriteria, Uncategorized | Leave a comment

144 Bestaan daar nog manuskripte van Q?

Hierdie is ‘n vrye vertaling van ‘n artikel wat prof. Daniel Wallace op 16 Januarie geplaas het. (https://danielbwallace.com/2013/01/16/do-manuscripts-of-q-still-exist/) Prof. Wallace skryf as volg: ‘n Algemene argument teen die bestaan van die bron Q is eenvoudig dat geen manuskripte van hierdie … Continue reading

Posted in Betroubaarheid van Teks, Eksterne Maatstawwe (Gegewens), Eusebiese Kanons | Leave a comment

139 Julle wat glo in die Naam van die Seun van God

Toe ek op skool was moes ons dikwels lang hoofstukke van die swartbord afskryf. Een van die dinge wat soms gebeur het, was dat ek en van my klasmaats ‘n woord of sin twee keer neergeskryf het. Dit word dittografie … Continue reading

Posted in Betroubaarheid van Teks, Dittografie, Eksterne Maatstawwe (Gegewens), Haplografie, Interne Kriteria, Intrinsieke kriteria, Oorspronklike Outografie | Leave a comment

135 Die Nut van “om te Roem”; 2 Korintiërs 12;1

In 2 Korintiërs twaalf vers een word die Bybelvertaler gekonfronteer met variasies wat veroorsaak word deur ‘n klein verskilletjie in die Grieks. Dit kan óf “dei” = moet/behoort, wees; óf “de” = en; óf “dy” = daarom/in werklikheid; of selfs … Continue reading

Posted in Betroubaarheid van Teks, Eksterne Maatstawwe (Gegewens), Interne Kriteria, Intrinsieke kriteria, Oorspronklike Outografie, Verskille: Geheue, Verskille: Verkeerd sien | Leave a comment

129 Soos Christus julle, of ons aanvaar het. Romeine 15:7

In baie plekke in die Bybel word twee of meer groepe mense teenoor mekaar genoem. Afhangend van met watter groep ons onsself identifiseer, kan ons maklik ‘n belangrike saak in daardie Skrif mislyk. Sien ons onsself as deel van die … Continue reading

Posted in Antieke Vertalings, Betroubaarheid van Teks, Eksterne Maatstawwe (Gegewens), Interne Kriteria, Intrinsieke kriteria, Verskille: Geheue, Verskille: Gehoor | Leave a comment

121 “Jesus’ Wife” – Fragment toe werklik ‘n Vervalsing

Jesus’ wife fragment ‘n vervalsing. In hierdie publikasie van Prof. Larry Hurtado gee hy die bewyse dat hierdie fragment wat die afgelope jare soveel opslae gemaak het, ‘n vervalsing is. Met soveel ernstige werklik toegewyde Christen geleerdes en Bybelkennesrs wat … Continue reading

Posted in Apokriewe, Betroubaarheid van Teks, Eerste Gedrukte Griekse NT | 1 Comment

120 Aanhaling uit Psalm 24 uitgelaat?

Dit is altyd vir my aangenaam wanneer skrywers van die Nuwe Testament uit die Ou Testament aanhaal in hulle geskrifte. Daarom neem ek dit ernstig op wanneer ons moderne vertalings ‘n aanhaling wat in die ou vertaling voorkom, uitlaat. Een … Continue reading

Posted in Betroubaarheid van Teks, Dittografie, Eksterne Maatstawwe (Gegewens), Evaluering: maatstawwe, Interne Kriteria, Intrinsieke kriteria, Konteks | Leave a comment

100 Volgens wat ons bereik het, laat ons verder wandel. Fil. 3:16.

100 Volgens wat ons bereik het, laat ons verder wandel. Fil. 3:16. Wanneer daar ‘n langer en ‘n korter weergawe van ‘n teks bestaan, is dit vir my logies dat mens uit die inhoud van die twee weergawes, ‘n voorlopige … Continue reading

Posted in Betroubaarheid van Teks, Hantering van Verskille, Intrinsieke kriteria, Textus Receptus, United Bible Societies Teks, Verskille: Beoordelingsfoute | Leave a comment

94. Hoe ontstaan ‘n harmoniërings verandering? Matteus 20;22-23

94 Hoe ontstaan ‘n harmoniërings verandering? Matteus 20;22-23 Het jy al ‘n vers in die Bybel gelees en dan sommer aangevoel dat hier iets kortkom? Stel jou voor jy is ‘n monnik wat in die middeleeue in ‘n koue kloosterkamertjie … Continue reading

Posted in Betroubaarheid van Teks, Textus Receptus, Verskille: Beoordelingsfoute, Verskille: Geheue | 1 Comment

93 Moenie my aanraak nie. Joh.20:17

Aanraak Joh.20:17 In hierdie plasing wil ek op twee belangrike stappe in die vertalingsproses wys. Eerstens om te bepaal watter woord in die oorspronklike outografie staan, en tweedens hoe om te bepaal watter betekenis hierdie woord wil oordra. Ons kyk … Continue reading

Posted in Betroubaarheid van Teks, Dinamies Ekwivalente Vertaling, Direkte Vertaling | 1 Comment