Category Archives: Aleksandrynse Tekstipe

137 Die dag waarneem of nie, Romeine 14:6.

Sommige manuskripte bevat addisionele bewoording in Romeine 14:6 aangaande die waarneem van die Sabbat en ander heilige dae wat ons nie in die meeste moderne vertalings vind nie. Die 1933/53 Bybel bevat hierdie woorde wat ek in donker gedruk het: … Continue reading

Posted in Aleksandrynse Tekstipe, Eksterne Maatstawwe (Gegewens), Hantering van Verskille, Interne Kriteria, Intrinsieke kriteria, Konteks, United Bible Societies Teks | Leave a comment

116 Openbaring 8:13 Was dit ’n “Engel” of ’n “arend” wat die aankondiging doen?

In Openbaring 8:13 het ons ‘n belangrike variasie wat ernstige ondersoek regverdig. Was dit ‘n engel, of ‘n arend wat wat Johannes sien vlieg het en die aankondiging gemaak het dat die volgende drie basuine geblaas moet word? AOV: “En … Continue reading

Posted in Aleksandrynse Tekstipe, Konteks | Leave a comment

105. Was Paulus ‘n babatjie, of vriendelik/sag by die Tessalonisense? 1Tes. 2:7

105. Babatjies of vriendelik/sag? 1Thes. 2:7 In 1 Tessalonisense 2:7 vind ons ‘n besondere variasie wat deur net een letter veroorsaak is. En boonop het beide variasies grammatikaal ewe sterk moontlikhede. Ons kyk na enkele vertalings: 1933/53 – Ou Afrikaanse … Continue reading

Posted in Aleksandrynse Tekstipe, Antieke Vertalings, Konteks | Leave a comment

95 Mengsel of Rol Mirre, Johannes 19:39

95 Mengsel of rol mirre, Joh.19:39 In Johannes 19:39 vind ons in die manuskripte drie verskillende woorde van wat Nikodemus nou eintlik saamgeneem het om Jesus se liggaam te versorg. Wanneer daar variante ter sprake is, gee die United Bible … Continue reading

Posted in Aleksandrynse Tekstipe, United Bible Societies Teks | Leave a comment

23.1 Aleksandrynse Tekstipe

23;1 Die Aleksandrynse Tekstipe. Hierdie tekstipe het in die omgewing van Aleksandrië in Noord Afrika ontstaan. Dit word baie wyd aanvaar dat die Aleksandrynse Tekstipe ‘n baie ou vorm van die teks in al die belangrike punte verteenwoordig. Dit was … Continue reading

Posted in Aleksandrynse Tekstipe, Sinaïtikus, United Bible Societies Teks | Leave a comment

23. Tekstipes.

23. Die oorsprong van Tekstipes. Dit is algemeen bekend dat die woord “Bybel” afgelei is van “biblia” wat boeke of biblioteek beteken. Die Bybel is inderdaad ‘n versameling van boeke. Soms besef ons nie dat elkeen van hierdie boeke ‘n … Continue reading

Posted in Aleksandrynse Tekstipe, Bisantynse Tekstipe, Kodeks, Seseriese Tekstipe, Westerse Tekstipe | 6 Comments