Category Archives: Direkte Vertaling

157 Het Jesus aan die Gevange Geeste Gepreek of Aangekondig? 1 Petrus 3:19

In 1 Petrus 3:19 vind ons ‘n belangrike verskil met verreikende gevolge tussen sommige Afrikaanse vertalings. In die 1933/53 Bybel, ook die Afrikaanse Standaard Vertaling vind ons die volgende vertaling. Let op die woord “gepreek” wat in donker gedruk is: … Continue reading

Posted in Dinamies Ekwivalente Vertaling, Direkte Vertaling, Intrinsieke kriteria, Verstaanbaarheid van Vertalings | Leave a comment

155 Hoeksteen, Sluitsteen of Belangrikste klip? Matteus 21:42.

155 Hoeksteen, Sluitsteen of Belangrikste klip? Matteus 21:42. Taal is ‘n baie interessante studieveld. Woorde moet uitdrukking gee aan wat ons in ons gedagtes het en wat ons wil oordra. En dit is juis hier waar daar soms verwarring of … Continue reading

Posted in Betroubaarheid van Teks, Dinamies Ekwivalente Vertaling, Direkte Vertaling, Intrinsieke kriteria, Uncategorized | Leave a comment

134 Genade teenoor Werke in Romeine 11;6

Somtyds lees mens oor ‘n vers heen sonder om die funksie daarvan binne die groter konteks in ag te neem. Ek is van opinie dat dit onder andere in Romeine 11:6 gebeur wanneer ons die Ou Afrikaanse vertaling lees. Die … Continue reading

Posted in Direkte Vertaling, Eksterne Maatstawwe (Gegewens), Interne Kriteria, Intrinsieke kriteria | 1 Comment

114 Het Jesus gesê dat Hy in die “dinge” of in die “huis” van sy Vader moes wees?

In Lukas 2:49 het ons ‘n baie interessante situasie. Die verskillende vertalings maak dit duidelik dat hier twee verskillende vertalingsmoontlikhede is. “Het u nie geweet dat ek in die dinge van my Vader moet wees nie?” of: “het julle nie … Continue reading

Posted in Direkte Vertaling, Intrinsieke kriteria, Konteks | Leave a comment

106 Het God die nasies uit een bloed of uit een mens geskep? (Handelinge 17:26)

Soms vind ons verskille wat moontlik ‘n grondbeginsel van die geloof kan aanraak. Het God al die nasies uit een bloed, of uit een mens geskep? Ons moet elke verskil met erns benader sodat ons by die wese van die … Continue reading

Posted in Direkte Vertaling, Konteks | Leave a comment

93 Moenie my aanraak nie. Joh.20:17

Aanraak Joh.20:17 In hierdie plasing wil ek op twee belangrike stappe in die vertalingsproses wys. Eerstens om te bepaal watter woord in die oorspronklike outografie staan, en tweedens hoe om te bepaal watter betekenis hierdie woord wil oordra. Ons kyk … Continue reading

Posted in Betroubaarheid van Teks, Dinamies Ekwivalente Vertaling, Direkte Vertaling | 1 Comment

91 Alles my geoorloof? 1 Kor.6:12

91 Alles my geoorloof? 1 Kor.6:12 Glo Paulus werklik dat hy die reg het om letterlik enigiets te doen? Werklik? Enigiets? Is dit Paulus se oortuiging dat die vryheid in Christus ‘n gelowige die reg gee om enige lewenswyse aan … Continue reading

Posted in Dinamies Ekwivalente Vertaling, Direkte Vertaling, Konteks, Verstaanbaarheid van Vertalings | 1 Comment

85. ‘n Suster as vrou op jou reise saamneem?

85. Suster as vrou? 1Kor. 9:5 Wat sou dit beteken om ‘n suster as vrou op jou reise saam te neem? 1933/53 Ou Afrikaanse Vertaling: “Het ons dan geen reg om ‘n suster as vrou met ons rond te neem … Continue reading

Posted in Dinamies Ekwivalente Vertaling, Direkte Vertaling, Konteks, Verstaanbaarheid van Vertalings | Leave a comment

72 Die “doding” van Jesus

Die “doding” van Jesus. 2Kor4;10 Op die plaas is daar boorde en saailande. Die een word elke jaar gesnoei, bemes en die oes afgehaal; Die ander word elke jaar omgeploeg gesaai bemes en die oes afgehaal. Die boord lewer elke jaar … Continue reading

Posted in Dinamies Ekwivalente Vertaling, Direkte Vertaling, Verstaanbaarheid van Vertalings, Vertalings Uitdagings | 2 Comments

70 Vyf Mites

70 Five More Myths about Bible Translations and the Transmission of the Text Posted by Daniel B. Wallace on 28 December 2012 in Bible Translation, Contemporary Issues, Early Christianity, New Testament Studies, Textual Criticsim There’s an old Italian proverb that warns translators about jumping in to the task: “Traduttori? Traditori!” Translation: … Continue reading

Posted in Dinamies Ekwivalente Vertaling, Direkte Vertaling, Inspirasie deur Heilige Gees, United Bible Societies Teks | Leave a comment