Category Archives: Harmoniëring

113 “Volgens die orde van Melgisédek” uit Hebreërs 7:21 uitgelaat.

Waarom is “Volgens die orde van Melgisédek” uitgelaat? In die ou Afrikaanse vertaling vind ons in Hebreërs sewe vers een en twintig ‘n belangrike aanduiding dat Jesus ‘n priester geword het “volgens die orde van Melgisédek”. Die meeste moderne vertalings laat … Continue reading

Posted in Eerste Gedrukte Griekse NT, Eksterne Maatstawwe (Gegewens), Evaluering: maatstawwe, Harmoniëring, Interne Kriteria, Intrinsieke kriteria, Konteks | 1 Comment

110. Waarom word “deur die bloed” uit Kolossense 1:14 uitgelaat?

Kolossense 1:14 Harmoniëring met Ef. 1:7 In Kolossense 1:14 word “…deur sy bloed…” nie in moderne vertalings aangetref nie. Wat sou die rede wees dat hierdie spesifieke verwysing uitgelaat word? 1933 Ou Afrikaanse Vertaling: “…in wie ons die verlossing het … Continue reading

Posted in Antieke Vertalings, Eerste Gedrukte Griekse NT, Harmoniëring, Inspirasie deur Heilige Gees | 1 Comment

108 Die hewige stryery tussen die Fariseërs en die Sadduseërs. Hand 23:9

In Handelinge 23:1 – 10 vertel Lukas van die keer toe Paulus voor die Joodse Raad verskyn het, en rusie tussen hulle laat ontstaan het. In vers agt noem Lukas drie sake waaroor die Fariseërs en die Sadduseërs verskil het. … Continue reading

Posted in Glos, Harmoniëring, Konteks | Leave a comment

101 Wat Robin Williams ons van die Bybel kan leer.

  Wat Robin Williams ons van die Bybel kan leer. Robin Williams is dood. Hulle sê hy het selfmoord gepleeg. Wat kan hy ons van Jesus en die Bybel leer? Lees ek die berigte oor Williams in die verskillende koerante, … Continue reading

Posted in Evaluering: maatstawwe, Harmoniëring, Konteks | Leave a comment

97 Irenaeus se Nuwe Testament

Julle moet jul vyande liefhê. Irenaeus (±135 – 202 n.C.) was ‘n student van Polikarpos wat weer deur Johannes die Apostel self onderrig is. Hierdie besondere man was in sy latere jare die tweede biskop van Lugdunum (Lyons) in Gallië … Continue reading

Posted in Antieke Vertalings, Harmoniëring, Kerkvaders | 2 Comments

88 Wie het julle verhinder om die waarheid gehoorsaam te wees?

Wie het julle verstand benewel? Galasiërs 3:1 Daar is sekere waarhede wat ons letterlik na elke vers in die Bybel kan invoeg, soos “want sy goedertierenheid is tot in ewigheid” wat na elkeen van die 26 stellings van Ps. 136 … Continue reading

Posted in Betroubaarheid van Teks, Evaluering: maatstawwe, Harmoniëring | Leave a comment

38. Jesus tussen die Misdadigers!

38. Markus15:28 Gereken onder die misdadigers! AOV: Markus 15:27-30: Hulle het ook twee rowers saam met Hom gekruisig, een aan sy regter–en een aan sy linkerkant. En die Skrif is vervul wat sê: En Hy is by die misdadigers gereken. … Continue reading

Posted in Eusebiese Kanons, Harmoniëring | 3 Comments

37 Vergifnis. Markus 11:26

Markus 11:26 Vergifnis 2011-08-11 Mk.11:26 volgens die 1933/53 Vertaling (AOV): “Maar as julle nie vergewe nie, sal julle Vader wat in die hemele is, ook julle oortredinge nie vergewe nie.“ Hier is weereens ‘n volledige teksvers wat nie in die … Continue reading

Posted in Bisantynse Tekstipe, Desiderius Erasmus, Diatessaron, Eerste Gedrukte Griekse NT, Harmoniëring | 6 Comments

36 Beskrywing van die hel afgewater?.

36: Die Hel, afgewater 5 Augustus In die 1933/53 Afrikaanse Vertaling (AOV) lees ons in Markus 9:43-44: “En as jou hand jou laat struikel, kap dit af. Dit is beter vir jou om vermink die lewe in te gaan, as … Continue reading

Posted in Diatessaron, Harmoniëring | 4 Comments

19 Harmoniëring met OT en binne Evangelies

Harmoniërings veranderings 2. Lucianus van Antiogië het in ongeveer 310 n.C. ook probeer om die evangelies te “verbeter”. Hy het weereens al die tekste aan hom bekend, doelbewus met mekaar probeer harmonieer. Hy het wel die vier evangelies afsonderlik behou, … Continue reading

Posted in Bisantynse Tekstipe, Eerste Gedrukte Griekse NT, Harmoniëring, Septuagint, Textus Receptus | 7 Comments