Category Archives: Verstaanbaarheid van Vertalings

157 Het Jesus aan die Gevange Geeste Gepreek of Aangekondig? 1 Petrus 3:19

In 1 Petrus 3:19 vind ons ‘n belangrike verskil met verreikende gevolge tussen sommige Afrikaanse vertalings. In die 1933/53 Bybel, ook die Afrikaanse Standaard Vertaling vind ons die volgende vertaling. Let op die woord “gepreek” wat in donker gedruk is: … Continue reading

Posted in Dinamies Ekwivalente Vertaling, Direkte Vertaling, Intrinsieke kriteria, Verstaanbaarheid van Vertalings | Leave a comment

98 Die “Stoel van Moses” Mat.23:2

98 Stoel van Moses, Mat.23:2 Somtyds het ‘n sin of frase ‘n direkte konkrete betekenis. “Poleer asseblief daardie stoel.” Elkeen verstaan dat ons praat van iets waarop mens sit. Somtyds het ‘n sin egter ‘n simboliese of figuurlike betekenis. “Meneer, … Continue reading

Posted in Konteks, Verstaanbaarheid van Vertalings | 2 Comments

91 Alles my geoorloof? 1 Kor.6:12

91 Alles my geoorloof? 1 Kor.6:12 Glo Paulus werklik dat hy die reg het om letterlik enigiets te doen? Werklik? Enigiets? Is dit Paulus se oortuiging dat die vryheid in Christus ‘n gelowige die reg gee om enige lewenswyse aan … Continue reading

Posted in Dinamies Ekwivalente Vertaling, Direkte Vertaling, Konteks, Verstaanbaarheid van Vertalings | 1 Comment

89 Hoofletters of nie?

Hoofletters of nie? Dit is gebruik by baie Christene om teen die normale taalreëls in, voornaamwoorde wat na Jesus of God verwys, in hoofletters te skryf. Hoewel dit dikwels nie ‘n probleem veroorsaak nie, is daar tog gevalle waar mens … Continue reading

Posted in Evaluering: maatstawwe, Verstaanbaarheid van Vertalings | Leave a comment

85. ‘n Suster as vrou op jou reise saamneem?

85. Suster as vrou? 1Kor. 9:5 Wat sou dit beteken om ‘n suster as vrou op jou reise saam te neem? 1933/53 Ou Afrikaanse Vertaling: “Het ons dan geen reg om ‘n suster as vrou met ons rond te neem … Continue reading

Posted in Dinamies Ekwivalente Vertaling, Direkte Vertaling, Konteks, Verstaanbaarheid van Vertalings | Leave a comment

81 Tekens van die Tye, “Hy” of “dit”?

Tekens van die Tye. In Markus 13:29 het ons ‘n interessante geval waar die Grieks op twee maniere vertaal kan word. Die geslag van die onderwerp van ‘n sin word in die derde persoon enkelvoud werkwoord-vorm nie aangedui nie. Indien … Continue reading

Posted in Betroubaarheid van Teks, Dinamies Ekwivalente Vertaling, Hantering van Verskille, Konteks, Verstaanbaarheid van Vertalings | 1 Comment

72 Die “doding” van Jesus

Die “doding” van Jesus. 2Kor4;10 Op die plaas is daar boorde en saailande. Die een word elke jaar gesnoei, bemes en die oes afgehaal; Die ander word elke jaar omgeploeg gesaai bemes en die oes afgehaal. Die boord lewer elke jaar … Continue reading

Posted in Dinamies Ekwivalente Vertaling, Direkte Vertaling, Verstaanbaarheid van Vertalings, Vertalings Uitdagings | 2 Comments

65 Buite Konteks? Spreuke 23:7

Spreuke 23:7 Ek hoor dikwels mense Spreuke 23:7 aanhaal “Want soos hy in sy siel bereken, so is hy…” Dan word dit gewoonlik opgevolg deur òf ‘n aanmoediging, òf ‘n vermaning, want die aanhaling sou ‘n selfvervullende profesie direk uit … Continue reading

Posted in Betroubaarheid van Teks, Konteks, Verstaanbaarheid van Vertalings | Leave a comment

53. Taalontwikkeling

Taalontwikkeling My pa het vertel van ‘n oom wat iets moes voorlees, en by elke moeilike of lang woord net “grootwoord” gesê het en doodluiters verder gelees het! Is dit nie wat ons dikwels doen wanneer ons iets onverstaanbaar in … Continue reading

Posted in Dinamies Ekwivalente Vertaling, Direkte Vertaling, Hantering van Verskille, Parafrase, Verstaanbaarheid van Vertalings, Vertalings Uitdagings | Leave a comment

49. Harte besprinkel, Heb.10:22

49 Harte Besprinkel (Heb.10:22) ‘n Hele klompie jare gelede kom my skoonseun se tuinjong baie opgewonde na hom toe: “Meneer, ek het ‘n belangrike ontdekking gemaak. Ek het ontdek waarmee elektrisiteit werk!” “O ja?” “Ja, dit werk met rook!” “Rook?” … Continue reading

Posted in Verstaanbaarheid van Vertalings | 1 Comment