Category Archives: Verskille: Beoordelingsfoute

111. Moet ons ons van moeilike mense onttrek? 1Tim. 6:5

Volgens die 1933 – Vertaling (OAV) van die Bybel gee Paulus die direkte raad aan Timoteus om hom van moeilike mense te onttrek. (1Tim. 6:5) Die moderne vertalings laat hierdie opdrag egter uit. Waarom sou dit wees? OAV 1Tim. 6:3-5:” … Continue reading

Posted in Konteks, Verskille: Beoordelingsfoute | Leave a comment

100 Volgens wat ons bereik het, laat ons verder wandel. Fil. 3:16.

100 Volgens wat ons bereik het, laat ons verder wandel. Fil. 3:16. Wanneer daar ‘n langer en ‘n korter weergawe van ‘n teks bestaan, is dit vir my logies dat mens uit die inhoud van die twee weergawes, ‘n voorlopige … Continue reading

Posted in Betroubaarheid van Teks, Hantering van Verskille, Intrinsieke kriteria, Textus Receptus, United Bible Societies Teks, Verskille: Beoordelingsfoute | Leave a comment

94. Hoe ontstaan ‘n harmoniërings verandering? Matteus 20;22-23

94 Hoe ontstaan ‘n harmoniërings verandering? Matteus 20;22-23 Het jy al ‘n vers in die Bybel gelees en dan sommer aangevoel dat hier iets kortkom? Stel jou voor jy is ‘n monnik wat in die middeleeue in ‘n koue kloosterkamertjie … Continue reading

Posted in Betroubaarheid van Teks, Textus Receptus, Verskille: Beoordelingsfoute, Verskille: Geheue | 1 Comment

20 Byvoeg van Verwagte Uitbreidings

3. Byvoegings van verwagte uitbreidings. Kopieerders het soms probeer om frases wat onvolledig gelyk het, aan te vul en af te rond. Voorbeelde: In Mat.9:13, haal Matteus Jesus se woorde aan: “Ek het nie gekom om mense te roep wat … Continue reading

Posted in Verskille: Beoordelingsfoute, Verwagte Uitbreiding | 4 Comments

17. Gehoor- en beoordelingsfoute.

3. Foute as gevolg van verkeerd hoor. ‘n Moderne Joodse boekrol soos waaruit elke Sabbat voorgelees word. Met die ontstaan van kopieersentrums, het korrekte gehoor ook ‘n belangrike rol begin speel. ‘n Voorleser het in so ‘n sentrum uit die … Continue reading

Posted in Glos, Verskille: Beoordelingsfoute, Verskille: Gehoor | 6 Comments