Category Archives: Minuskule

136 Seun of donkie of skaap in die put, Lukas 14:5

Lukas vertel van die keer toe Jesus die man wat aan watersug gely het, op die Sabbat genees het. Jesus het Homself verdedig deur die Fariseërs te vra wie van hulle nie in ‘n noodgeval op die Sabbat iets uit … Continue reading

Posted in Diatessaron, Eksterne Maatstawwe (Gegewens), Evaluering: maatstawwe, Interne Kriteria, Intrinsieke kriteria, Minuskule, Unsiale | Leave a comment

132 Nuwe Manuskripte in Athene ontdek.

‘n Vrye vertaling van ‘n artikel van die “Center for the Study of New Testament Manuscript’s” (CSNTM) Die personeel van die CSNTM het ten minste sewentien Nuwe Testament manuskripte in die Nasionale Biblioteek van Griekeland in Athene ontdek. Met “ontdek” … Continue reading

Posted in Minuskule, Palimpses, Perkament | 1 Comment

24. Griekse Manuskripte

Belangrike Griekse Getuienisse van die Nuwe Testament Grieks was die lingua franka in die Romeinse wêreld in die tyd van Jesus. Die Septuagint, die Griekse vertaling van die Ou Testament wat van ±250-132 v.C. gemaak is en algemeen gedurende die … Continue reading

Posted in Minuskule, Palimpses, Papirus, Perkament, Uncategorized, Unsiale, Voorleesbundels | 8 Comments

22 Die Eerste Gedrukte Griekse NT.

Die gedrukte Griekse Teks. Een van die belangrikste ontwikkelinge om die Nuwe Testament in die gewone gebruikte tale van Europa beskikbaar te stel, was die druk van ‘n Griekse Nuwe Testament. Na die uitvinding van die boekdrukkuns deur Johannes Gutenberg … Continue reading

Posted in Bisantynse Tekstipe, Desiderius Erasmus, Eerste Gedrukte Griekse NT, Meerderheidsteks, Minuskule, Textus Receptus | 12 Comments

11. Minuskul Manuskripte.

Minuskel Manuskripte Aan die begin van die negende eeu is ‘n lopende skrif, vergelykbaar met ons klein letters ontwikkel. Dit word minuskules genoem. Weereens moet ons daarop let dat geen kombinasie van hoofletters en kleinletters ooit in die Griekse manuskripte … Continue reading

Posted in Minuskule, Oorspronklike Outografie, Punktuasie, Voorleesbundels | 8 Comments

10. Duplisering van Manuskripte.

Duplisering van Geskrifte. 1) Skryfmateriaal. Perkament, wat van dierevelle gemaak is, is reeds so lank terug as 2600vC. in Egipte tydens die vierde Dinastie gebruik. Papirus het egter die meer algemene skryfmateriaal geword. Teen ongeveer 200vC. is die uitvoer van … Continue reading

Posted in Kodeks, Minuskule, Palimpses, Papirus, Perkament, Unsiale | 13 Comments