Category Archives: Verskille: Geheue

135 Die Nut van “om te Roem”; 2 Korintiërs 12;1

In 2 Korintiërs twaalf vers een word die Bybelvertaler gekonfronteer met variasies wat veroorsaak word deur ‘n klein verskilletjie in die Grieks. Dit kan óf “dei” = moet/behoort, wees; óf “de” = en; óf “dy” = daarom/in werklikheid; of selfs … Continue reading

Posted in Betroubaarheid van Teks, Eksterne Maatstawwe (Gegewens), Interne Kriteria, Intrinsieke kriteria, Oorspronklike Outografie, Verskille: Geheue, Verskille: Verkeerd sien | Leave a comment

129 Soos Christus julle, of ons aanvaar het. Romeine 15:7

In baie plekke in die Bybel word twee of meer groepe mense teenoor mekaar genoem. Afhangend van met watter groep ons onsself identifiseer, kan ons maklik ‘n belangrike saak in daardie Skrif mislyk. Sien ons onsself as deel van die … Continue reading

Posted in Antieke Vertalings, Betroubaarheid van Teks, Eksterne Maatstawwe (Gegewens), Interne Kriteria, Intrinsieke kriteria, Verskille: Geheue, Verskille: Gehoor | Leave a comment

118 Die gees van die Antichris

Jesus het in die vlees gekom; 1Johannes 4:3 Waarom sou dit so belangrik wees om te bely dat Jesus “in die vlees gekom het”? 1933/53 Vertaling: 1Johannes 4:2 – 3: “Hieraan ken julle die Gees van God: elke gees wat … Continue reading

Posted in Eksterne Maatstawwe (Gegewens), Interne Kriteria, Intrinsieke kriteria, Konteks, Verskille: Geheue | Leave a comment

94. Hoe ontstaan ‘n harmoniërings verandering? Matteus 20;22-23

94 Hoe ontstaan ‘n harmoniërings verandering? Matteus 20;22-23 Het jy al ‘n vers in die Bybel gelees en dan sommer aangevoel dat hier iets kortkom? Stel jou voor jy is ‘n monnik wat in die middeleeue in ‘n koue kloosterkamertjie … Continue reading

Posted in Betroubaarheid van Teks, Textus Receptus, Verskille: Beoordelingsfoute, Verskille: Geheue | 1 Comment

87 Neem jou kruis op. Markus 10:21

87 Neem jou kruis op. Markus 10:21 Wou Jesus ‘n probleem in die ryk jongman aanspreek, of vir hom die eise vir volgelingskap uitspel? Het Jesus aan hom een vereiste gestel, of twee? Moes hy net van sy vertroue op … Continue reading

Posted in Eksterne Maatstawwe (Gegewens), Evaluering: maatstawwe, Interne Kriteria, Intrinsieke kriteria, Verskille: Geheue | Leave a comment

82 Relativeer die Woord van God? Markus 7:8

82 Komme en bekers, Mk7:8 In Markus 7:1-4 gee die evangelis die agtergrond vir ‘n gesprek van die Fariseërs en skrifgeleerdes met Jesus. Hoewel dit vir hulle eintlik oor die seremoniële wassing van die hande voor ete gaan, meld Markus … Continue reading

Posted in Diatessaron, Eksterne Maatstawwe (Gegewens), Interne Kriteria, Konteks, Verskille: Geheue | Leave a comment

79 Ontmoeting oppad, Mat. 28:9

Ontmoeting oppad, Mat. 28:9 Wanneer mens hoor van hoeveel verskille daar tussen die ouer vertalings en die nuwer vertalings bestaan, kan dit mens ontstel. Wanneer iemand daarop wys dat soveel woorde in die nuwer vertalings weggelaat is, en dit dan … Continue reading

Posted in Antieke Vertalings, Diatessaron, Dittografie, Eksterne Maatstawwe (Gegewens), Interne Kriteria, Oorspronklike Outografie, Verskille: Geheue | Leave a comment

73 Genade of Geloof? Hand 6:8.

Hand 6;8. Genade of Geloof? In Hand. 6-7 word die martelaarskap van Stefanus vertel. Vers vyf waar gemeld word dat Stefanus as diaken gekies is, sê dat hy “…’n man vol van geloof en van die Heilige Gees…” was. In … Continue reading

Posted in Eksterne Maatstawwe (Gegewens), Interne Kriteria, Intrinsieke kriteria, Verskille: Geheue | Leave a comment

16. Foute in die geheue.

2. Foute in die geheue. Ons het in ‘n vorige deel gekyk na foute of variasies wat ontstaan het as gevolg van verkeerd sien. In hierdie deel kyk ons na variasies wat ontstaan het in die tweede proses van die … Continue reading

Posted in Verskille: Geheue | 6 Comments