Category Archives: Bisantynse Tekstipe

23.4 Bisantynse Tekstipe

23.4. Bisantynse Tekstipe. Die Bisantynse tekstipe is gebaseer op die harmoniëring wat Lucianus van Antiogië ongeveer 310 nC. voorberei het. Hy en sy helpers het doelbewus die elemente van die verskillende vroeër tekstipes gekombineer. Die Griekse Ortodokse Kerk het ‘n … Continue reading

Posted in Bisantynse Tekstipe, Desiderius Erasmus, Eerste Gedrukte Griekse NT | 2 Comments

37 Vergifnis. Markus 11:26

Markus 11:26 Vergifnis 2011-08-11 Mk.11:26 volgens die 1933/53 Vertaling (AOV): “Maar as julle nie vergewe nie, sal julle Vader wat in die hemele is, ook julle oortredinge nie vergewe nie.“ Hier is weereens ‘n volledige teksvers wat nie in die … Continue reading

Posted in Bisantynse Tekstipe, Desiderius Erasmus, Diatessaron, Eerste Gedrukte Griekse NT, Harmoniëring | 6 Comments

23. Tekstipes.

23. Die oorsprong van Tekstipes. Dit is algemeen bekend dat die woord “Bybel” afgelei is van “biblia” wat boeke of biblioteek beteken. Die Bybel is inderdaad ‘n versameling van boeke. Soms besef ons nie dat elkeen van hierdie boeke ‘n … Continue reading

Posted in Aleksandrynse Tekstipe, Bisantynse Tekstipe, Kodeks, Seseriese Tekstipe, Westerse Tekstipe | 6 Comments

22 Die Eerste Gedrukte Griekse NT.

Die gedrukte Griekse Teks. Een van die belangrikste ontwikkelinge om die Nuwe Testament in die gewone gebruikte tale van Europa beskikbaar te stel, was die druk van ‘n Griekse Nuwe Testament. Na die uitvinding van die boekdrukkuns deur Johannes Gutenberg … Continue reading

Posted in Bisantynse Tekstipe, Desiderius Erasmus, Eerste Gedrukte Griekse NT, Meerderheidsteks, Minuskule, Textus Receptus | 12 Comments

19 Harmoniëring met OT en binne Evangelies

Harmoniërings veranderings 2. Lucianus van Antiogië het in ongeveer 310 n.C. ook probeer om die evangelies te “verbeter”. Hy het weereens al die tekste aan hom bekend, doelbewus met mekaar probeer harmonieer. Hy het wel die vier evangelies afsonderlik behou, … Continue reading

Posted in Bisantynse Tekstipe, Eerste Gedrukte Griekse NT, Harmoniëring, Septuagint, Textus Receptus | 7 Comments