Category Archives: Verskille: Uitbreiding van die teks

92. Die Gees was nog nie. Joh. 7:39

92. Die Gees was nog nie. Joh. 7:39 Wat doen mens indien die bronmanuskrip wat jy moet kopieer, ‘n sinsnede bevat wat tot misverstand aanleiding kan gee? Kopieer jy maar net en laat God daaroor waak? Of voeg jy ‘n … Continue reading

Posted in Dinamies Ekwivalente Vertaling, Hantering van Verskille, Verskille: Uitbreiding van die teks | 1 Comment

64 Jesus se vlees en bene? Ef.5;30

Is Kerklidmate Jesus se vlees en bene? Ef.5;30 In Efesiërs 5:21-32 hanteer Paulus die verhouding in die huwelik en vergelyk dit met die verhouding tussen Christus en sy kerk. In ouer vertalings soos die 1933/53 Ou Afrikaanse Bybel lees vers … Continue reading

Posted in Eksterne Maatstawwe (Gegewens), Interne Kriteria, Intrinsieke kriteria, Kerkvaders, Verskille: Uitbreiding van die teks | 1 Comment

58. Die Laaste Pasga (Lukas 22:17-20)

58 Die Laaste Pasga Vier glase wyn, brood en Woord. Wikipedia Hoewel daar geen wesentlike verskil is tussen die 1933/53-vertaling en die 1983-vertaling nie, het ek dit goed gedink om na die interessante variasies van Luk.22:17-20 te kyk soos wat … Continue reading

Posted in Eksterne Maatstawwe (Gegewens), Evaluering: maatstawwe, Hantering van Verskille, Interne Kriteria, United Bible Societies Teks, Verskille: Uitbreiding van die teks | Leave a comment

21.1 Uitbreiding van die Teks

21.1 Uitbreiding van die Teks Uitbreiding van die teks. Wanneer ‘n kopieerder met twee of meer verskillende bewoordings gekonfronteer was, sou hy eerder almal invoeg as om deur ‘n verkeerde keuse die regte woord uit te laat. Volgens die vroegste … Continue reading

Posted in Oorspronklike Outografie, Uncategorized, Verskille: Uitbreiding van die teks | Leave a comment