Category Archives: Dittografie

139 Julle wat glo in die Naam van die Seun van God

Toe ek op skool was moes ons dikwels lang hoofstukke van die swartbord afskryf. Een van die dinge wat soms gebeur het, was dat ek en van my klasmaats ‘n woord of sin twee keer neergeskryf het. Dit word dittografie … Continue reading

Posted in Betroubaarheid van Teks, Dittografie, Eksterne Maatstawwe (Gegewens), Haplografie, Interne Kriteria, Intrinsieke kriteria, Oorspronklike Outografie | Leave a comment

120 Aanhaling uit Psalm 24 uitgelaat?

Dit is altyd vir my aangenaam wanneer skrywers van die Nuwe Testament uit die Ou Testament aanhaal in hulle geskrifte. Daarom neem ek dit ernstig op wanneer ons moderne vertalings ‘n aanhaling wat in die ou vertaling voorkom, uitlaat. Een … Continue reading

Posted in Betroubaarheid van Teks, Dittografie, Eksterne Maatstawwe (Gegewens), Evaluering: maatstawwe, Interne Kriteria, Intrinsieke kriteria, Konteks | Leave a comment

79 Ontmoeting oppad, Mat. 28:9

Ontmoeting oppad, Mat. 28:9 Wanneer mens hoor van hoeveel verskille daar tussen die ouer vertalings en die nuwer vertalings bestaan, kan dit mens ontstel. Wanneer iemand daarop wys dat soveel woorde in die nuwer vertalings weggelaat is, en dit dan … Continue reading

Posted in Antieke Vertalings, Diatessaron, Dittografie, Eksterne Maatstawwe (Gegewens), Interne Kriteria, Oorspronklike Outografie, Verskille: Geheue | Leave a comment

43. Die Einde van Romeine

43 Die einde van Romeine In die laaste hoofstuk van Romeine vind ons een opvallende verskil tussen die 1933/53 Ou Afrikaanse Vertaling en die 1983 Nuwe Afrikaanse Vertaling. Vers 24 “Die genade van die Here Jesus Christus sy met julle … Continue reading

Posted in Dittografie, Intrinsieke kriteria | Leave a comment

15. Foutiewe sien, 2: Haplografie en Dittografie.

‘n Tweede tipe fout deur foutiewe sien: In hierdie uittreksel van ‘n deel van ‘n kolom uit die Kodeks Sinaïtikus het ek drie reëls met rooi omkring wat presies dieselfde letters bevat. In hierdie plasing bespreek ons die moontlikheid van … Continue reading

Posted in Dittografie, Haplografie, Textus Receptus, United Bible Societies Teks | 5 Comments